Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 40 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

9. In die oggend staan Ek op van die tafel en laat die leerlinge rus. Ek begeef My vinnig na buite, en wel tot buite die ander end van hierdie stad. In die huis weet niemand waar Ek heengegaan het nie.

10. Alleenlik `n dienaar van die kommandant sien My deur die stad wandel en bring dit vinnig oor aan die kommandant, wat al wakker was. Hy verklee hom vinnig en kom My vlugtig agterna in die rigting wat die dienaar vir hom aangedui het.

Hoofstuk 40 Mobiele weergawe Kommentaar