Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 223 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

5. Op `n Sabbat mag jy voor sonsondergang geen brood breek en ook nie eet nie; maar as julle die hele dag deur in julle kamers - ook al is dit `n Sabbat - swelg en smul en dit ook aan ander vir geld toestaan - maar nie aan `n arme, omdat hy nie daarvoor kan betaal nie, - dan vra Ek: Is dit geen godslasterlike skending van die Sabbat nie?!

Hoofstuk 223 Mobiele weergawe Kommentaar