Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 225 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

20. Origens is daar byna geen enkele mens wat nie een keer `n paar toegelate bepaalde wenke en selfs gesigte uit die hiernamaals gekry het nie. Maar wanneer die mens dit alles daarna in die wind slaan en dit maar net as sinsbegogeling beskou, kan `n mens hom nie help nie. Ek glo dat Ek jou beswaar en teenwerping nou volgens die ewige waarheid volkome belig het, en elkeen moet daaruit kan sien hoe hierdie saak met die mense op hierdie aarde staan. - Het jy miskien nog iets daarteen in te bring?'

Hoofstuk 225 Mobiele weergawe Kommentaar