Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

15. “Jehova het ‘n groot welgevalle aan jou offer gehad, sodanig, dat Hy vir jou as redder van jou ouers en broers en susters uitverkies het, daarsonder hulle nou op die dag van die Here ten gronde sou gaan, aangesien hulle Hom vergeet het en hul gemoedere tot op die aarde laat sink het en kon nie deel hê in die seën nie, wat altyd op hierdie dag volgens die vasgestelde orde van bo, in alle ruimtes van die oneindigheid uitstroom!

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar