Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

6. Toe kyk Adam meer noukeurig vir die gewas en het dit nie herken nie. Toe vra hy weereens: “Wat is jou naam, en wat is jou geskiktheid?”

7. En sien, ‘n wind het deur die blare gesuis, en die gesuis kon hy verstaan en het gesê: “Pluk die bessies van my takke, druk die sap uit, en drink daarvan, en my naam en my geskiktheid sal aan jou bekend word!”

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar