Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Aarde

`n Vreemdeling wat in hierdie stad aankom, sien allereers hierdie oral sigbare klok en hy vra aan die eerste wat hy teëkom, hoeveel dryfvere en gewigte hierdie klok wel sou hê. Toe die mens hom antwoord: “Slegs een!", was hy totaal oorbluf en ongelowig en sê: “Dit is onmoontlik! Soveel en sulke verskillende werkings en maar een aandrywingskrag?! Nee, nee, dit kan nie wees nie, dit is onmoontlik!" – Die Aarde, Inleiding, Paragraaf 5

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar