Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Aarde

7. Mense sal hulleself afvra hoe dit verstaan moet word; dan vra Ek op My beurt, om dit vir julle duidelik te maak: Waarom is, by die staafmagneet, beide pole nie in die wiskundige middelpunt nie, maar hoofsaaklik aan die punte?

8. Waarom lê die kiemhulsel by `n saadkorrel nie in die middel daarvan nie, maar meestal slegs in `n bepaalde deel van die saadkorrel, sodat die middelpunt van die korrel en die teenoorgestelde pool ten opsigte van die kiemhulsel homself meestal, `n respektiewelike driekwart deel van die totale inhoud van die saadliggaam, gereken vanaf die kiemhulsel, verder na binne- en buitewaarts bevind?

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar