Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Aarde

In die noordelike streke van die aarde sal julle wel dikwels die metaal platina teëkom. Kyk, die metaal het al iets gemeen met die materie, wat as organisme dien vir die heersende sentrale krag van die aarde; tog moet julle nie daarby dink, dat die metaal ook van presies dieselfde materie is, as waaruit die bogenoemde organisme bestaan nie. Ook moet julle nie dink dat die materie van die aarde gelyksoortig sou wees aan die materie, wat die oppervlakte van die aarde vertoon nie; want dit is maar `n uiterlike ongevoelige huid van die aarde, terwyl haar binneste self tot die ongevoelige buitenste kors in verhouding is soos aartjies en bloed ten opsigte van die huid; en daarom kan Ek julle op `n manier wat vir julle begryplik sal wees, niks anders oor die binneste materie van die aarde sê nie as: – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 12

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar