Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Aarde

Hieruit kan mens die gevolgtrekking maak, dat die aardhart taamlik groot moet wees; tog kan dit nie noukeurig met `n getal aangegee word nie, om dié rede dat die aardhart - na gelang van die noodsaak - nou eers aansienlik uitsit, dan weer baie sterk inkrimp. Maar so gemiddeld kan die plek van die swaartepunt tenminste op honderd myl in deursnee aanvaar word, al kan dit selfs tot tweehonderd myl verder uitsit en tot vyftig myl inkrimp. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 4

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar