Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Aarde

Die hart van die aarde is nie soseer een of ander materie, net soos die hart van `n dier of van `n mens nie, maar die hart is meer `n substansiële krag, wat in `n daarvoor geskikte, maar origens vaste organisme haarself al werkend beweeg en deur hierdie werking haar invloed op al die ander organismes van die aardliggaam uitoefen. – Die Aarde, Hoofstuk 2, Paragraaf 6

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar