Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

`n Enigsins verstandige denkende mens sou nie sy eie gees die smaad wil aandoen om aan te neem, dat `n dooie metaal meer insig sou hê as hyself nie, omdat hy van mening sal wees dat dit afbreuk doen aan sy gees! As `n dooie metaal egter meer insig sou hê as hy, hoe is dit dan met die eer van sy gees gesteld? As die mens, as geestelike lewende wese, nie kan agterkom hoe die toekoms sal lyk nie, hoe sal `n dooie metaal dit dan kan bewerk? – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 10

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar