Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

Maar `n baie bedenkliker manier om die toekoms te voorspel, is die sogenaamde plasing van kaarte. Deur hierdie bedrieglike spel het baie mense al vir `n kort tydjie, of vir altyd, ongelukkig geword. Daarom moet elkeen so `n kaartlegster vermy soos die pes, want in die huis van iemand wat hierdie beroep beoefen, is daar netsoveel hoofduiwels hulle as wat daar kaarte is. En as so `n kaartlegster soms iets goeds raai, dan gebeur dit maar net met behulp van Beëlsebub. Daarom, soos wat al in die ou verbond gesê was: Vermy sulke profetesse soos die pes, anders word jy `n gevangene van die hel! – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 12

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar