Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

Ek sal elke magnetiseur seën wat in My Naam die hande oplê om te genees; maar Ek sal netso elkeen vervloek, wat `n dwase goëlaarswerk hiervan probeer te maak, waarin hy self nie die minste geloof het en kan glo nie en waaruit hy snode winste probeer maak. Sulke wonderdoeners en toekomsvoorspellers moet vir ewig uit My omgewing bly! – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 18

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar