Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

Elkeen moet goed daaraan dink en julle kan elkeen daarop wys, dat dit verkeerd is om ooit met, watter middel dan ook, die toekoms te wil onthul, solank die mens nog nie daarvoor ryp is nie. Dit is nie net vir elke siel uiters skadelik nie, maar ook onsinnig en dom, omdat daar nêrens `n voorafbepaalde toekoms bestaan nie. Dit rig hom altyd volgens die vrye wil van die mens, wat daarom op aarde lewe, om hulle vrye wil te orden. Volgens die ordening van die vrye wil van die mens op aarde word die toekoms bepaal. Hoe kan so `n domoor, en bowendien nog iemand sonder geloof, ander swak mense laat glo wat daar sal gebeur? – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 19

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar