Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

Ek het tog elke mens `n vrye gees gegee, om wie se wedergeboorte elke mens hom moet bekommer; dat dit plaasvind, dan sal ook die toekoms aan die mens onthul wees. Solank dit egter nie die geval is nie, bestaan daar vir die mens eintlik nog geen toekoms nie. Waarom dan so `n dom toekoms ondersoek? Soek voor alles die ryk van God, al die ander sal vanself toegevoeg word! – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 20

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar