Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 69 Die Aarde

`n Ander soortgelyke dwaasheid bestaan daarin, dat baie onnosele mense hulle toekoms te wete wil kom deur byvoorbeeld lood in water te giet of `n eier wat pas gelê is, in die water te gooi. Dan word `n verborge skat weer gesoek met `n wiggelroede of goud in `n glas gehang, sodat dit, óf die lewensjare van `n mens sal aangee, óf ja of nee sal sê op `n vraag deur middel van die aanslaan of nie aanslaan teen die glas. – Die Aarde, Hoofstuk 69, Paragraaf 8

Hoofstuk 69 Mobiele weergawe Kommentaar