Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Aarde

Ook moet julle jul diegene, wat My ryk na `n lang soeke gevind het, nie as `n soort Kartuisers of Trappiste voorstel nie, wat in alle opsigte vir die wêreld volkome afgestorwe sou wees en hulle met niks meer besighou as met rosekranse, misse en litanieë, met belaglike vastings, veragting vir die vroulike geslag, en streng vervloeking van sondaars en as tydverdryf die beskouing van hulle graftes en doodkiste. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 11

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar