Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Aarde

15. Insgelyks is ook die orige tekens van wedergeboorte maar net inwendig in die mens en word maar net uiterlik sigbaar wanneer dit nodig is.

16. Wie die genade van die profesie het, besit dit slegs dan, as hy haar nodig het en altyd wanneer hy My daarom vra; want niemand kan voorspel as alleen Ek nie.

17. As Ek dan vir die wedergeborene die woorde in die hart en op die tong lê, dan sal hy voorspel; op alle ander oomblikke sal hy praat soos elke ander mens. So is dit ook met die ander gawes.

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar