Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Aarde

Mense met die sogenaamde tweede gesig kan mens nie as wedergeborenes beskou, slegs op grond van hulle tweede gesig nie. Die tweede gesig vloei voort uit die gevoeligheid van hulle senuwee gestel, waardeur die siel baie maklik, deur middel van die senuweegees, beelde uit die gebied van die siel in die organisme van die liggaam oordra, omdat juis sulke maklik geprikkelde senuwees in so `n geval nie hinderlik optree nie. Sterk senuwees kan dit gladnie doen nie, vandaar ook dat mense met `n sterk senuwees, selde of ooit die sogenaamde tweede gesig kry nie. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 19

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar