Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Aarde

Liefde tot My, groot goedheid van die hart, liefde tot alle mense, dit saam is die korrekte tekens van die wedergeboorte. Waar dit ontbreek en waar die deemoed nog nie teen elke aanslag bestand is nie, daar help nóg stralekrans nóg monnikspy, nóg visioene van geeste. Sulke mense is dikwels verder van God se ryk verwyder as baie ander wat erg wêrelds daaruit sien, want, soos al gesê was, God se ryk kom nie met uiterlike praal nie, maar slegs inwendig, in alle stilte en ongemerk in die hart van die mens. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 25

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar