Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Aarde

Slegs die visioene van `n wedergeborene is korrek; alle ander kan eers dan regmatig word, as dit deur `n wedergebore siel toegelig word. Daarop kan jy vas vertrou. Aan alle ander visioene, drome en pogings tot voorspellings moet `n mens geen waarde heg nie, omdat dit afkomstig is van die bose gespuis, wat by talryke geleenthede die menslike vlees bekruip en daardeur die liggelowige siel met allerlei vuilheid besmet. – Die Aarde, Hoofstuk 70, Paragraaf 27

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar