Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

As Ek iemand egter roep om te profeteer, moet hy nie so eiewys wees sodat hy eiemagtig ietwat daaraan toevoeg of iets daarvan weglaat nie; want as hy dit sou doen, dan sou dit baie sleg met hom gaan. Daarom is dit gladnie maklik om `n profeet te wees nie. `n Baie nuttelose en skadelike mens is die een, wat uit eie mag profeteer, of hom die goddelike regteramp daarby toe-eien. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 11

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar