Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Wie dit doen, is `n suiwer booswig en sal in dieselfde oordeel beland as waartoe hy sy broeders veroordeel het. Wie verdoem, sal verdoem word. Wie oordeel met die hel, die sal sy eie oordeel in die hel vind; wie tot die dood veroordeel, die sal die dood vind; wie met die swaard oordeel, sal met die swaard veroordeel word, en wie met duisternis oordeel sal in die uiterste duisternis uitgestoot word en daar sal `n geween en tandegekners wees. - Wie egter nie geoordeel wil word nie, hulle oordeel ook nie. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 12

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar