Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Dit was vir die mense, wat dikwels baie dagreise van Jerusalem af gewoon het, `n vervelende omstandigheid - wat weliswaar meer `n verkeerde opvatting van die wet as die wet self was. Om die ou misbruik van die wet kragtig teen te gaan en die mense hulle las soveel moontlik te verlig, het Ek daarom derhalwe aan elke mens die hoogste goddelike liefdesmag gegee, sodat elkeen diegene wat hom beledig het, van ganser harte kan vergewe en hierdie vergiffenis geld ook vir alle hemele. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 17

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar