Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Wie kan nou `n volmag hierin sien tot die amp van regter? As Ek so-iets sou gedoen het, sou Ek Myself dan nie teengespreek het, as Ek aan die een kant al die wat oordeel, veroordeel het en aan die ander kant dit tog aanbeveel het as absoluut noodsaaklike voorwaarde om salig te word? So-iets sou nouliks van `n onnosele mens te verwag wees, laat staan van die Allerhoogste Wysheid. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 18

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar