Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Maar wie kan hom daar nou `n nog moeiliker regterlike amp indink as die voormalige joodse? Waar dit bestaan het, het dit teen al My verordeninge in bestaan en diegene wat daaraan deelgeneem het, het homself geoordeel, as hy dink om daardeur van sy sondes verlos te word, as hy homself vrywillig laat oordeel het. So `n geregsinrigting het vir hulle tot `n ware spaarbank van sondes geword, want hoe kan `n derde persoon `n skuld kwytskeld, wat `n tweede aan die eerste skuldig is? Die eerste kan die tweede wel sy skuld kwytskeld, maar die derde kan dit in alle ewigheid nie doen nie. `n Derde kan egter wel, as die eerste en die tweede of die skuldeiser en die skuldenaar dom mense is, as vriend en bemiddelaar optree en kan hom met goeie raad en daad bystaan om alles te vereffen; maar van die vergewe van sonde kan nooit sprake wees nie - behalwe as die skuldeiser hom uit die grond van sy hart volmag daartoe gee. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 23

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar