Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

As Jakobus egter volgens My gees `n wedersydse skuldbekentenis aanbeveel, is daaronder nog lank geen bieg te verstaan nie, maar slegs `n wederkerige vertroulike mededeling van eie gebreke en swakhede, om daarvoor van die sterker vriend en broeder in gees en in waarheid `n egte versterkende middel daarteen te verkry. Kyk, daarvoor het niemand priesterlike of eksorsistiese wyding nodig nie. Die apostelamp is slegs `n broederlike taak om die mense te onderrig, maar geen Hebreeuse en heidense goud-, silwer- en edelsteen vertoon nie. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 24

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar