Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Jona het tevergeefs gewag op die ondergang van Nineve, totdat hy My ten slotte baie vererg verwyt het vanweë My goedheid. Die oorsaak hiervan lê egter net, soos alreeds gesê was, in die gedrag van die mense. Want as hulle met `n oordeel bedreig word en hulle verander, wel nie almal nie, maar tog enkeles, dan word die oordeel opgehef. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 6

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar