Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Wanneer die aantal regverdiges groter is, is dit verseker dat die oordeel opgehef sal word en in plaas van `n algemene oordeel sal maar net `n spesiale oordeel die hardnekkigstes tref. As daar egter minder regverdiges is, dan word, na enkele vermanings wat nog sal volg, die aangekondigde oordeel nie teengehou nie. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 8

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar