Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 71 Die Aarde

Volgens hierdie duidelike uiteensetting kan en mag dan ook enkel en alleen net `n wedergeborene toekomstige gebeurtenisse voorspel. As die voorsegging nie is soos hier beskrywe is nie, dan is dit vals en was die profeet nóg `n wedergeborene, nóg `n geroepene, maar doen hy dit eiemagtig, hy sal ook sy loon daarvoor kry. En as hy eens vir My sal sê - en daar is op die oomblik baie van die soort wat sê - “Heer, dit het Ek in U Naam en alles tot U vermeerderde eer gedoen!", dan sal Ek hom antwoord: Weg met jou, want Ek het jou nooit geken nie", dit wil sê as profeet en as iemand wat Ek geroep het om in My Naam te voorspel; want `n profeet wat vanweë geld profeteer, is gelyk aan iemand wat God vanweë die geld dien en Hom vanweë die geld aanbid, hulle het hulle loon reeds ontvang. Daarom het Ek verder niks met hulle te doen nie; want hulle was altyd `n valse profete, oëdienaars en dienare van die Mammon en Beëlsebub. – Die Aarde, Hoofstuk 71, Paragraaf 9

Hoofstuk 71 Mobiele weergawe Kommentaar