Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 72 Die Aarde

So iemand is soos die fariseërs, skrifgeleerdes en priesters van die Jode, wat die arme mense die grootste en swaarste laste opgelê het, omdat hulle maar net deur die sleep daarvan in die hemel kon kom, terwyl hulle self die las met geen vinger aangeraak het nie. Dit is mense, wat die poorte van die Godsryk versper en elkeen wat na binne wou gaan, met die helse vuur van die toorn terugdryf en self ook nie na binne wil gaan nie; daarvoor sal hulle ook, soos geskrywe staan, eens des te meer verdoem word. – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 10

Hoofstuk 72 Mobiele weergawe Kommentaar