Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 72 Die Aarde

Want om sonder sonde te wees, beteken om jou in die hoogste graad van deemoed en liefde te bevind. Die wet van God moet die eie natuur van so `n mens wees. Sy vlees moet hy van kinds af aan in al sy begeertes tot die diepste graad verloën het, sodat God se krag volkome in hom kan woon, so `n mens sou dan ook wel vir die een of ander kan sê: “Jou sondes is jou vergewe!" en dit sal hom of haar vergewe word; maar dan vergewe nie die mens die sonde nie, maar die goddelike krag, vir wie dit alleen moontlik is wat harte van diegene, wat teenoor mekaar gesondig het en vyande geword het, te versoen en alles te vereffen, dit wil sê, die harte met die goddelike vuur te deurgloei en te deurlig en daardeur alle toorn, hoogmoed en afguns te verstik. Dat slegs God se krag en geen menslike krag dit kan vermag, is vanselfsprekend, daarom kan `n mens maar net tot God sê: – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 5

Hoofstuk 72 Mobiele weergawe Kommentaar