Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 72 Die Aarde

As `n mens sy foute en gebreke aan `n sogenaamde sielsvriend onder vier oë voorlê om van hom troos te kry en `n onmiddellike versekering, dat die sondes hom kwytgeskeld word as hy hom tot My wend met die ernstige voorneme om sulke sondes nie meer te begaan nie en die begane so moontlik aan sy broeder weer goed te maak deur `n opregte berou en so moontlik deur `n liefdevolle genoegdoening vir die aangedane belediging, dan wil Ek teen sodanige gebruik nie veel sê nie. – Die Aarde, Hoofstuk 72, Paragraaf 8

Hoofstuk 72 Mobiele weergawe Kommentaar