Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 73 Die Aarde

Ek is nie soos `n patriarg en ook nie soos `n pous en nie soos `n superintendent en nie soos `n biskop nie - maar Ek is soos `n baie goeie en regverdige Vader vir al My kinders en is verheug as hulle werk en wedywer in die liefde. Maar Ek hou nie daarvan, dat hulle mekaar vir dwase uitmaak nie en dat elkeen van hulle die wysste en onfeilbaarste wil wees met suiwer redenering en daarby niks doen nie. – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 16

Hoofstuk 73 Mobiele weergawe Kommentaar