My ryk is `n ryk van die hoogste werksaamheid, maar geen ryk van niksdoenende eiewyse luiaards nie. Want Ek het nie vir die apostels gesê: “Bly tuis, dink en pieker en peins oor My leer nie!" Maar: “Gaan die wêreld in!" – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 17
|