Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 73 Die Aarde

Uit dit wat tot nou toe gesê is, sal elkeen wat van goeie wil is, sekerlik maklik kan uitmaak wat hy moet doen om `n goeie mens te word. Wat hy met sy werkkrag moet kies en vermy, dit is hier sonhelder uiteengesit. Hiermee is alles van alle kante belig. En daarom - Amen! – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 20

Hoofstuk 73 Mobiele weergawe Kommentaar