Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 73 Die Aarde

Maar wat moet Ek dan sê van `n sekte wat maar net die geloof leer en die werke verwerp? Daar is doop en salwing bedorwe. Want daar staan tog duidelik geskrywe, dat `n geloof sonder werke dood is, en Ekself het verskillende kere openlik gesê: Wees nie slegs toehoorders nie, maar ook daders van My woord. Daardeur is duidelik getoon dat die geloof alleen nie help nie, maar die handeling daarvolgens. – Die Aarde, Hoofstuk 73, Paragraaf 6

Hoofstuk 73 Mobiele weergawe Kommentaar