Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

In die hiernamaals is hulle dit wat hulle hier is, naamlik sjaggeraars (smouse), net met die verskil, dat hulle hier in menslike vorm onder die mense wandel, maar in die hiernamaals meestal in die mees gehate gestalte van varke tevoorskyn kom; natuurlik nie vir ieder en elk sigbaar nie, ook nie onder mekaar nie, maar net in die rein lig van waarheid beskou (d.w.s. vanuit die sfeer van die Heer beskou). – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 13

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar