Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

13. In die hiernamaals is hulle dit wat hulle hier is, naamlik sjaggeraars (smouse), net met die verskil, dat hulle hier in menslike vorm onder die mense wandel, maar in die hiernamaals meestal in die mees gehate gestalte van varke tevoorskyn kom; natuurlik nie vir ieder en elk sigbaar nie, ook nie onder mekaar nie, maar net in die rein lig van waarheid beskou (d.w.s. vanuit die sfeer van die Heer beskou).

14. Aangesien daar nie meer veel met die Jode te make is nie, en elkeen dit weet dat hulle in die hele wêreld onder alle nasies aangetref kan word en orals dieselfde besigheid beoefen, wil ons ook niks meer verder oor hulle sê nie.

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar