Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

14. Aangesien daar nie meer veel met die Jode te make is nie, en elkeen dit weet dat hulle in die hele wêreld onder alle nasies aangetref kan word en orals dieselfde besigheid beoefen, wil ons ook niks meer verder oor hulle sê nie.

15. Die groot geestelike eienskappe is wel nog oorheersend in hulle teenwoordig, maar hierdie eienskappe word vir ydel en slegte doeleindes aangewend. Daarom bly hulle ook wat hulle is, en in die geesteswêreld bestaan daar geen hemel wat nog maerder is as die Joodse een nie, want hulle kwansel ook daar, en die goud se glans is vir hulle meer, as die mees intensiewe lig van die waarheid.

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar