Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

Sommige van hulle stel hulle die Elisium so voor, dat die bodem daarvan uit die allerwitste en allermooiste borste van vrouens bestaan, waarop hulle heel behaaglik kan rondwandel en die vrouens en meisies groei met aanhoudende vars voorkomste soos paddastoele uit die aarde; en hulle kan van hulle gebruik maak soos hulle lus is en in hoogste verrukking uitroep: “Hoe heerlik en groot is ons Allah!” – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 18

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar