Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

Hulle stel hulle ook voor dat al die bome in hul Elisiese tuine net uit mooi vroulike liggame bestaan, ongeveer soos op `n tyd die Grieke en die Romeine `n voorstelling van die godin Daphne gehad het, nadat Apollo haar in `n lourierboom verander het. Hierdie boomvrouens is vol genitalieë wat ook gebruik kan word; dit is min of meer die begrip van die hemel vir die meeste Mohammedane, waarby, vanselfsprekend, die mees voortreflike soorte kos en drank daarby ingesluit is. – Die Aarde, Hoofstuk 74, Paragraaf 19

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar