Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 74 Die Aarde

4. Hulle loof net werke en dade van mense met mag, vir wie dit maklik is om die kritikusse deur baie gevoelige middele aan te keer. Daarom spoeg hierdie skellustige wêreldwyses meer gal oor diegene, by wie hulle nie vir `n pak slae hoef bang te wees nie, waarom dit nodig is om hulle eselbekke soveel as moontlik vooraf toe te stop en onder andere in sodanige boodskap ook `n bietjie hooi by te meng, sodat hierdie arme diere ook iets het om te vreet.

5. Met betrekking tot die mededeling oor die aarde, is daar nie veronderstel om gevra te word wat die rol van die ander inwoners op aarde is nie, omdat die hoofsaak tog altyd die Christene bly, en die geestelike aarde net deur Christengeeste, maar nooit deur heidense geeste beheers en gelei word nie; - maar dit gaan hier bloot oor `n paar porsies hooi vir die kritikusse sodat hulle ook iets het om te vreet. -

Hoofstuk 74 Mobiele weergawe Kommentaar