Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 76 Die Aarde

Maar as Christus hier by julle, nie eers deur `n regte Christen verstaan word nie, hoeveel minder deur hierdie mense, wat van alle volkere op aarde, die mees ongelooflik misterieuse-verhewe voorstelling van God het. Daarom kan `n mens ook sê: Vir die mens sou dit nie moontlik gewees het nie, maar by God is alle dinge moontlik. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 20

Hoofstuk 76 Mobiele weergawe Kommentaar