Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 76 Die Aarde

Elke versoek word met bereidwilligheid aan hom toegestaan, solank dit net nie te teenstrydig met hulle geloofswette is nie. Maar as enige versoek net op `n matige manier in teenstryd met hulle geloofswette staan, dan sal dit nogtans uit agting vir die vreemdeling uitgevoer word; maar die persoon wat hom vir die vreemdeling offer, deurdat hy die wet oortree, sal dan die voorgeskrewe boete ter reiniging, vrywillig doen. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 22

Hoofstuk 76 Mobiele weergawe Kommentaar