Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 76 Die Aarde

Daar bestaan wel by daardie volk `n wet waarvolgens iemand as arm geklassifiseer word. Armes is by daardie volk net verlamdes, kreupeles, blindes, dowes en ook verminkte en arbeidsongeskikte boetedoeners, en bejaardes van 70 jaar en ouer. Hierdie armes word met die grootste agting en voorkeur behandel; maar juis hierdie voorkeurbehandeling laat dit gebeur dat arbeidsku mense hulleself vermink, sodat hulle in die klas van die armes opgeneem kan word. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 24

Hoofstuk 76 Mobiele weergawe Kommentaar