Dit is derhalwe verkeerd indien hier en daar sommige die Sanskrit en die Zenda vesta as so te sê twee boeke aanneem; die hele ding is net een boek wat ingedeel is in die boek van die “Oorloë van Jehova” en in die “Boek van die profete”. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 3
|