Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 76 Die Aarde

By sommige van die Patriarge van hierdie volk het nog iets van die ou wysheid oorgebly, waardeur hierdie ou skrif deur middel van ooreenkomstige beelde vir die menslike verstand nadergebring kan word, maar van `n totaal deeglike verduideliking kan daar geen sprake wees nie; want waar sodanige geheimenisse nie vanuit My lig verduidelik kan word nie, bly hulle altyd in `n sekere skemerlig, waar `n mens maklik `n ou halfverweerde boomstomp vir `n beer kan aansien. – Die Aarde, Hoofstuk 76, Paragraaf 5

Hoofstuk 76 Mobiele weergawe Kommentaar