Hoofstuk 1
![]() ![]() | Die Jeug van Jesus |
34. Maar kyk, daarom hoef jy nie alleen tuis te bly nie. Ek het naamlik `n familielid, `n huishoudster, wat vroom en regverdig is. Sy sal by jou wees en ook my jongste seun, en die barmhartigheid van God en Sy Seën sal jou nie verlaat nie! 35. Ek sal so spoedig moontlik met my vier seuns weer na huis toe kom en sal vir jou `n leidsman wees op die weg van die Heer! God die Heer sal nou oor jou en my huis waak. Amen.' |
Hoofstuk 1
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |