Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die drie Dae in die Tempel

Teenwoordig by die eksamen, was daar egter ook so te sê eksamenkommissarisse, bestaande uit verskeie ouderlinge en skrifgeleerdes. Hulle toets nie, maar luister net, na dit wat gevra was. Net in bogenoemde spesiale geval, wanneer dit die moeite werd was, het hulle begin roer deur die vraende seun, wat dit gewaag het, om sy eksaminatore in ‘n onaangename, tydrowende posisie te plaas, eers oor sy onverstandige vermetelheid te berispe. – Die drie Dae in die Tempel, Hoofstuk 1, Paragraaf 12

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar